Kominpas Met Afrikaans

SKU: 9780799371567
Kominpas Met Afrikaans

Kominpas Met Afrikaans

SKU: 9780799371567
Author: C. De Villiers
  • Low stock - 1 item left
  • Inventory on the way
Die handleiding is vir Afrikaans Huistaal-leerders van graad 4 tot 7 opgestel. Die boek word dus eenmalig aangekoop en word in graad 4, 5, 6 en 7 gebruik.
Genre:
Format:  Softcover
Regular price R 290.00
/
This is a Sample Product Title
Was $200.00 Now $100.00
Tax included.
  • COURIER - Dispatched in 1-3 Working Days.
  • STORE COLLECTION - Dispatched in 5-10 Working Days.
  • INTERNATIONAL SHIPPING - Dispatched in 3 - 7 Working Days. Due to Strict Exchange Controls we are unable to refund orders.
• Afdeling A is ? chronologiese opsomming van die taalleer. By elke aspek van die taal is daar lyste per graad opgestel, wat progressie verseker. Leerders behoort aan die einde van graad 7 ? ryk woordeskat te hê.
• Afdeling B bevat wenke vir die beantwoording van begripstoetse en visuele tekste, enÂ
• Afdeling C ? opsomming van letterkundige- en poetiese aspekte vir die laerskoolleerder.

Onderwysers hoef nie meer kosbare tyd aan die opstel van notas te spandeer nie. Verder word tyd ook gespaar, omdat leerders nie meer notas hoef uit te knip en in te plak nie. Geld word ook gespaar aangesien afrolwerk nie meer nodig is nie. Elke onderwyser kan sy eie kreatiwiteit in die opstel van werkkaarte gebruik. Werkkaarte bly dus altyd relevant en die vernuwing van werkkaarte is dus geen probleem nie. Die handleiding beskik oor verskeie praktiese voorbeelde, en leerwerk vir byvoorbeeld spelling kan uit die handleiding gegee word.

Die handleiding is kleurvol en gebruikersvriendelik. Daar is oulike wenke wat leerders help om sekere reels maklik te onthou en daar is nota-blokkies waar leerders addisionele notas kan maak. Die handleiding is ook ? gemaklike grootte en lig genoeg om daagliks skool toe te bring.

Voordele vir Ouers

? Koste-effektief: Een boek word van graad 4 tot 7 gebruik.
? Daar is stapsgewyse verduidelikings wat die ouer help om sy kind te help.
? Die uitleg maak leer maklik. Die aspekte van die taalleer volg op mekaar.
? Daar is duidelike progressie van graad 4 tot 7.
? Gekleurde kolomme maak leerwerk makliker en aantrekliker.
? Illustrasies is gepas en elke wenk- of onthou-blokkie word met ? spesifieke illustrasie beklemtoon.Â
? Daar is voldoende plek waar leerders hul eie notas kan maak.
? Lig genoeg om gemaklik elke dag skool toe te neem.
? Goeie kwaliteit bindwerk.

Age Range:
Publisher Date:
Publisher:
Pages:
Dimensions:
Language: Afrikaans

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection is R20 and will be available for collection anywhere between 5-10 working days. The relevant store will contact you when your order is ready for collection.

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currently calculated by the delivery address area.

NB: Exact delivery times cannot be guaranteed once your order has been collected by the courier. Please use your tracking number to follow up and get exact delivery times.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.

(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)

Some books MAY have a red or black dot or line on the edge of the page by the spine. This is because the books is a cleared item. That's why the price is so AMAZING.

This section doesn’t currently include any content. Add content to this section using the sidebar.

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)