Waar Oos En Wes Ontmoet

SKU: 9781067234409
Waar Oos En Wes Ontmoet

Waar Oos En Wes Ontmoet

SKU: 9781067234409
Author: Carla van der Spuy
  • In stock, ready to ship
  • Inventory on the way
Genre:
Format:  Paperback
Regular price R 250.00
/
This is a Sample Product Title
Was $200.00 Now $100.00
Tax included.
  • COURIER - Dispatched in 1-3 Working Days.
  • STORE COLLECTION - Dispatched in 5-10 Working Days.
  • INTERNATIONAL SHIPPING - Dispatched in 3 - 7 Working Days. Due to Strict Exchange Controls we are unable to refund orders.

Waar oos & wes ontmoet vertel die storie van Dina Tseng.
Sy treur 14 jaar lank oor haar verlore kollegeliefde en ondergaan skrikwekkende skokterapie. Later ontmoet sy vir Tommy, ‘n Taiwannees, wat gedurende die Apartheidsjare met bykans niks Suid-Afrika toe kom nie. Hul verhouding is aan die ontvangkant van rassehaat en vooroordeel. Sy maak Tommy se drie Taiwannese seuns groot en saam bou hulle ‘n imposante sakeryk op. Die NG Kerk weier om hulle te trou omdat hy ‘n Boeddhistiese agtergrond het, maar doop tog hulle twee kinders, Iewan en Iemei, as Tommy belowe om die kinders as Christene groot te maak. Die gesin voer ‘n sprokiesbestaan en reis gereeld oorsee, maar ook húlle word nie teenspoed gespaar nie. Hul ondernemings word deur vloede, ‘n brand en ‘n tsoenami verwoes, maar telkens verrys hulle weer uit die stof en 33 jaar later is Tommy en Dina se huwelik sterker as ooit. Intussen stry Dina ‘n moedige stryd teen melanoom-, bors- en ongeneeslike rugmurgkanker. Sy bly egter positief, geniet die lewe voluit en vier elke kosbare oomblik.
Dis ‘n verhaal van geloof, hoop en onsterflike liefde.


Age Range:
Publisher Date:
Publisher: Naledi Publishing
Pages: 276
Dimensions: 21 x 2 x 14 cm
Language:

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection is R20 and will be available for collection anywhere between 5-10 working days. The relevant store will contact you when your order is ready for collection.

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currently calculated by the delivery address area.

NB: Exact delivery times cannot be guaranteed once your order has been collected by the courier. Please use your tracking number to follow up and get exact delivery times.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.

(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)

Some books MAY have a red or black dot or line on the edge of the page by the spine. This is because the books is a cleared item. That's why the price is so AMAZING.

ABOUT THE AUTHOR:

Skrywer Carla van der Spuy is ‘n bekroonde vryskutjoernalis en skrywer van agt boeke waar onder ‘n aantal topverkopers.
Sy is ook ‘n boekresensent, beoordelaar en bied slypskole vir skrywers aan.
Sy woon in Hartbeespoort.

Bestel jou boek nou en dui aan of u die boek geteken wil he deur Dina Tseng wanneer u uitteken tydens betaling.

NETWERK24 skryf dit gan oor “Hoop en ontsterflike liefde”.

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)