Bloei + Blom: 'n Viering van Afrikaans

SKU: 9781928446989
Bloei + Blom: &

Bloei + Blom: 'n Viering van Afrikaans

SKU: 9781928446989
Author: Nataniel
  • In stock, ready to ship
  • Inventory on the way
Genre:
Format:  Hardback
Regular price R 725.00
/
This is a Sample Product Title
Was $200.00 Now $100.00
Tax included.
  • COURIER - Dispatched in 1-3 Working Days.
  • STORE COLLECTION - Dispatched in 5-10 Working Days.
  • INTERNATIONAL SHIPPING - Dispatched in 3 - 7 Working Days. Due to Strict Exchange Controls we are unable to refund orders.

About Bloei + Blom: 'n Viering van Afrikaans by Nataniel

Bloei + Blom, ’n prag, volkleur, koffietafelboek in hardeband, is die breinkind van Nataniël. 

Dit bevat die stories van meer as 200 Afrikaanse baanbrekers en mavericks van die afgelope eeu – mense wat onopsigtelik, of skouspelagtig en ten aanskoue van die ganse wêreld grense verskuif het. Onder diegene tel uitvinders en entrepreneurs, skrywers en kunstenaars, sjefs, tuiniers, argitekte, wynmakers, botaniste en boere, modeontwerpers en operasangers, filosowe, opvoeders, medici en akteurs en nog vele, vele meer, geskryf deur meer as 70 joernaliste, bekende én onbekende skrywers, familielede, oudstudente of vriende.

Het jy byvoorbeeld geweet Louis Leipoldt het as ’n mediese student in Londen vir die beroemde Franse sjef Auguste Escoffier ’n waterblommetjiebredie gekook terwyl hy ekstra geld verdien het as skottelgoedwasser in die Savoy-hotel? Dat die klein Taliep Petersen pak gekry het vir sy gesloer na skool omdat hy eers vir die jazz-musikante deur die vensters van Distrik se Zambezi-restaurant wou loer? 

Of dat Anton Rupert sy entrepreneurstande as die eienaar van ’n droogskoonmakery geslyp het; ’n jong Rassie Erasmus die Springbokkapteinskap van die hand gewys het omdat hy “te veel kuier”; Albert Einstein gereken het Jan Smuts is een van ’n hand vol mense wat sy relatiwiteitsteorie eintlik verstaan; en dat ’n internasionale danser soos Johaar Moseval, wat die verhoog met Margot Fonteyn en Rudolf Nurejef gedeel het, op sy sterfbed vir “lekke’ kos en lekke’ warme tea” sou vra ...

Boonop word hierdie stories deur meer as 250 foto’s geïllustreer, waarvan enkele onder Nataniël se kreatiewe leiding spesiaal gestileer en geneem is as ’n bonus vir die leser. 

Bloei + Blom is enig in sy soort. Afrikaans is nog nooit só gevier nie.


Age Range: 18+
Publisher Date:
Publisher: Blueprint Media
Pages:
Dimensions: 26.4 x 31.8 x 2.4 cm
Language: English

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection is R20 and will be available for collection anywhere between 5-10 working days. The relevant store will contact you when your order is ready for collection.

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currently calculated by the delivery address area.

NB: Exact delivery times cannot be guaranteed once your order has been collected by the courier. Please use your tracking number to follow up and get exact delivery times.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.

(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)

Some books MAY have a red or black dot or line on the edge of the page by the spine. This is because the books is a cleared item. That's why the price is so AMAZING.

This section doesn’t currently include any content. Add content to this section using the sidebar.

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)