Die Oorlog-Beeld

SKU: 9781868422616
Die Oorlog-Beeld - Readers Warehouse

Die Oorlog-Beeld

SKU: 9781868422616
  • Low stock - 2 items left
  • Inventory on the way
Regular price R 340.00
/
  • INTERNATIONAL SHIPPING - Dispatched in 3 - 7 Working Days. Due to Strict Exchange Controls we are unable to refund orders.
  • STORE COLLECTION - In-Store Collection available within 5-10 Working days.
Genre:
Format:  Softcover
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Toe die Britse Imperiale Ryk in 1899-1902 sy volle militêre mag teen die Boererepublieke van Suider-Afrika in die veld gestoot het, het ‘n groot gedeelte van die res van die wêreld hulle morele ondersteuning aan die dapper burgerkrygers toegesê ... maar sedert die bitter uiteinde van daardie ongelyke stryd het geskiedskrywers die verhaal van die oorlog grotendeels uit ‘n Britse oogpunt benader.

Hierdie is ‘n geskiedenisboek wat anders is.

Oorlog-Beeld voer ‘n verbeeldingsprong uit om die krygswêreld van daardie stryders wat deur Nelson Mandela as die ‘eerste Afrika-vryheidsvegters van die 20ste eeu’ beskryf is, te laat herleef. Hier, in koerantformaat soos dit destyds kon gewees het, volg die verhaal van die ‘Engelse Oorlog’ wat deur Boere vertel word: deur die offisiere wat hulle burgers op die slagvelde by Magersfontein, Colenso en Spioenkop aanvoer; deur bittereinderburgers wat tot op die laaste volgehou het; deur verveelde burgers wat Mafeking, Ladysmith en Kimberley tevergeefs beleër het; deur vroue en kinders in die konsentrasiekampe; deur regeerders en krygsgevangenes in ballingskap asook verskeie ander deelnemers – alles toegelig uit ‘n magdom kontemporêre bronne en met ‘n menigte foto’s wat destyds geneem is.

Daar word nie net oor militêre konfrontasies berig nie, maar ook oor die kommandolewe, oor die ervaringe van krygsgevangenes in kampe oor die aardbol heen versprei, oor die aktiwiteite van die Boere-afgevaardigdes in die buiteland wat buitelandse inmenging aan Boerekant teweeg moes bring, oor die aktiwiteite van prominente individue, soos president Paul Kruger en Emily Hobhouse, en oor die treurige lot van vroue en kinders in die konsentrasiekampe.

Age Range:
Publisher Date:
Publisher:
Pages:
Language:

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection is R20 and will be available for collection anywhere between 5-10 working days. The relevant store will contact you when your order is ready for collection.

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currently calculated by the delivery address area.

NB: Exact delivery times cannot be guaranteed once your order has been collected by the courier. Please use your tracking number to follow up and get exact delivery times.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.

(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)

Some books MAY have a red or black dot or line on the edge of the page by the spine. This is because the books is a cleared item. That's why the price is so AMAZING.

This section doesn’t currently include any content. Add content to this section using the sidebar.