Griet Leer Swem
SKU: 9781928446750
Griet Leer Swem
SKU: 9781928446750
Dispatch 5-7 working days
No reviews
- Low stock - 4 items left
- Inventory on the way
Griet is nie lus om te gaan wei nie. Dis so vervelig! Dan kry sy 'n blink plan: Sy gaan swem! Daar is net 'n klein probleempie - Griet kan nie swem nie. Maar toe val Mevrou Eend se kleinste kuikentjie in die dam en Griet spring agerna om die kuikentjie te red...
Regular priceR 45.00
R 45.00
/
- INTERNATIONAL SHIPPING - Dispatched in 3 - 7 Working Days. Due to Strict Exchange Controls we are unable to refund orders.
- STORE COLLECTION - In-Store Collection available within 5-10 Working days.
Series: Pret Op Die Plaas
#1 in Series
Genre:
Format: Paperback
