Bram Fischer Wals 'N Toneelstuk

SKU: 9781776140053
Die Bram Fischer Wals Harry Kalmer

Bram Fischer Wals 'N Toneelstuk

SKU: 9781776140053
  • In stock, ready to ship
  • Inventory on the way
Regular price R 190.00
/
  • INTERNATIONAL SHIPPING - Dispatched in 3 - 7 Working Days. Due to Strict Exchange Controls we are unable to refund orders.
  • STORE COLLECTION - In-Store Collection available within 5-10 Working days.
Genre:
Format:  Paperback
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Hoewel hy algemeen bekend is as die Afrikaner-Kommunis wat vir Nelson Mandela van die galg gered het, is bitter min bekend oor Bram Fischer die man. Fischer was 'n gerespekteerde senior advokaat by die Johannesburgse Balie, wat gekies het om hom by die onderdruktes te skaar en wat ondergronds gegaan het om by die gewapende stryd aan te sluit. Hy is op 5 November 1965 in hegtenis geneem nadat hy vir bykans tien maande op vlug was. "Ek is dit verskuldig aan politieke gevangenes, aan die uitgewekenes, aan dié wat stilgemaak is en diegene onder huisarres om nie 'n toeskouer te bly nie, maar op te tree." Ná Bram Fischer dié woorde uit sy verklaring voorgelees het, wat hy in die beskuldigdebank tydens sy hoogverraadverhoor gelewer het, is hy lewenslange tronkstraf opgelê. Fischer was onwrikbaar verbind tot die droom van 'n nie-rassige demokrasie, maar ook 'n humoristiese, opgewekte mens en 'n toegewyde gesinsman vir sy vrou en kinders. Die vele fasette van die merkwaardige man word weerspieel inDie Bram Fischer Wals, Harry Kalmer se liriese huldeblyk. Die bondige, maar kragtige solostuk, met die protagonis as die verteller, neem die gehoor op 'n emosionele reis soos Fischer se verhaal ontvou. Die opvoering het in 2013 'n silwer Standard Bank Ovation-prys gewen met die premiere van die Engelse weergawe by die Nasionale Kunstefees in Grahamstad. Dit is in 2014 bekroon met die Adelaide Tambo-prys vir menseregte in die kunste. Die teks word aangevul met 'n voorwoord deur adv. George Bizos, 'n inleiding deur die dramaturg waarin hy vertel oor die pad wat daartoe gelei het dat hy die drama geskryf het en 'n nawoord deur Yvonne Malan, getiteld "Die krag van morele moed".

Age Range:
Publisher Date: 2016-11-01
Publisher: Wits University Press
Pages: 68
Language: Afrikaans

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection is R20 and will be available for collection anywhere between 5-10 working days. The relevant store will contact you when your order is ready for collection.

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currently calculated by the delivery address area.

NB: Exact delivery times cannot be guaranteed once your order has been collected by the courier. Please use your tracking number to follow up and get exact delivery times.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.

(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)

Some books MAY have a red or black dot or line on the edge of the page by the spine. This is because the books is a cleared item. That's why the price is so AMAZING.

This section doesn’t currently include any content. Add content to this section using the sidebar.