Twee Halwes Maak n hele

SKU: 9780624097112
Twee Halwes Maak n hele book cover

Twee Halwes Maak n hele

SKU: 9780624097112
1 - 3 Working Days
  • Low stock - 2 items left
  • Inventory on the way
Regular price R 250.00
/
  • INTERNATIONAL SHIPPING - Dispatched in 3 - 7 Working Days. Due to Strict Exchange Controls we are unable to refund orders.
  • STORE COLLECTION - In-Store Collection available within 5-10 Working days.
Genre:
Format:  Paperback
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Lira word na ‘n Griekse eiland gestuur om by haar ouer halfsuster Cass te gaan bly nadat ‘n skandaal haar gesinslewe uitmekaar ruk. Cass is jare gelede, toe Lira nog baie klein was, van hulle ma, Eugenie, vervreem, en na allerhande omswerwinge in Europa het sy haar op die Griekse eiland Lesbos gevestig, waar haar pa, Eugenie se eksman Nikos, ook woon. Op die eiland leer Cass en Lira mekaar stelselmatig beter ken, en die verskrikte Lira ontdooi ‘n bietjie in die Griekse son. Lira het kinderpornografie op haar pa se skootrekenaar ontdek, haar ma daarvan vertel en nou word haar pa krimineel vervolg. Mettertyd vind die leser uit dat die ontmaskering van Lira en Cass se pa as pedofiel ook oorvleuel met die skeur tussen Eugenie en Cass. Op die eiland ontmoet Lira vir Erik, ‘n Nederlandse kelner by een van die plaaslike restaurante, en deur die loop van die storie ontwikkel daar ‘n vakansie-romanse tussen Lira en Erik. Eugenie besluit om vir Lira en Cass op die eiland te kom kuier voordat Lira moet terugkeer Kaapstad toe, en die tyd saam gee vir Eugenie en Cass kans om hulle verhouding te begin herbou. Die tyd op die eiland verander almal: Lira kruip uit haar dop en leer om in die oomblik te leef, Cass begin moontlikhede sien om haar ma te vergewe, Eugenie leer ontspan en om haar skanse laat sak. Eugenie, Cass en Lira kan vir die eerste maal in jare almal Cass se verjaarsdag saam vier en die vrouens maak planne om Kersfees saam te spandeer in Kaapstad.

Age Range:
Publisher Date:
Publisher: Jonathan Ball Publishers
Pages: 224
Language: Afrikaans

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection is R20 and will be available for collection anywhere between 5-10 working days. The relevant store will contact you when your order is ready for collection.

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currently calculated by the delivery address area.

NB: Exact delivery times cannot be guaranteed once your order has been collected by the courier. Please use your tracking number to follow up and get exact delivery times.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.

(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)

Some books MAY have a red or black dot or line on the edge of the page by the spine. This is because the books is a cleared item. That's why the price is so AMAZING.

This section doesn’t currently include any content. Add content to this section using the sidebar.