50 Syserpe

SKU: 9781920479855
50 Syserpe Melanie Brummer

50 Syserpe

SKU: 9781920479855
  • Auf Lager
  • Inventar auf dem Weg
Normaler Preis R 90.00
/
  • INTERNATIONAL SHIPPING - Dispatched in 3 - 7 Working Days. Due to Strict Exchange Controls we are unable to refund orders.
  • STORE COLLECTION - In-Store Collection available within 5-10 Working days.
Genre:
Format:  Paperback
inkl. MwSt. zzgl. Versandkosten
’n Syserp het ’n besondere aantrekkingskrag danksy die lieflike glans, skitterende kleure en die sagte, sygladde gevoel daarvan teen jou vel. Al is dit veerlig, is dit heerlik warm in die winter, maar bied tog uitstekende beskerming teen die son in die somer. Met hierdie boek kan jy leer om jou eie syserpe te kleur en te druk en so fantastiese afwerkings te skep. Met 50 verskillende patrone en kleursamestellings om uit te kies, kan jy seker maak dat jy altyd die perfekte bykomstigheid vir enige uitrusting of geleentheid het, en wanneer mense jou daaroor komplimenteer, hulle trots vertel dat jy dit self gemaak het. Die tegnieke in die boek is eenvoudig genoeg vir groentjies om baas te raak, maar bied genoeg kreatiewe alternatiewe vir ervare kleurkunstenaars. Daar is by elke serp ’n aanduiding van die gevorderd-heidsvlak en tyd wat dit sal neem, sodat jy met eenvoudiger projekte kan oefen voor jy meer gevorderde afwerkings aanpak. Elke projek word met duidelike stap-vir-stap aanwysings en foto’s gedemonstreer en leer jou om ’n verskeidenheid lieflike kleurafwerkings te verkry. Drukwerk met gebruiksvoorwerpe maak ’n groot deel van die boek uit, en jy sal verstom wees om te sien watter fantastiese voorkomste jy met alledaagse goed kan skep. Die boek wys jou ook hoe om linoblokke vir drukwerk te maak en te gebruik, treffende ontwerpe daarmee te skep en stralende kleurkombinasies te beplan wat almal sal bekoor, en dek al die nodige tegniese aspekte van kleur- en drukwerk. Die manjifieke foto’s van die voltooide syserpe sal jou inspireer om sommer dadelik aan die werk te spring en jou ware kleure te toon!

Age Range:
Publisher Date: 2013-09-10
Publisher: Metz Press
Pages:
Language: Afrikaans

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection is R20 and will be available for collection anywhere between 5-10 working days. The relevant store will contact you when your order is ready for collection.

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currently calculated by the delivery address area.

NB: Exact delivery times cannot be guaranteed once your order has been collected by the courier. Please use your tracking number to follow up and get exact delivery times.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.

(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)

Some books MAY have a red or black dot or line on the edge of the page by the spine. This is because the books is a cleared item. That's why the price is so AMAZING.

Dieser Bereich hat zur Zeit keinen Inhalt. Füge diesem Bereich über die Seitenleiste Inhalte hinzu.