Enkele Verhaal

SKU: 9781776095629
Enkele Verhaal - Readers Warehouse

Enkele Verhaal

SKU: 9781776095629
  • Auf Lager
  • Inventar auf dem Weg
Normaler Preis R 199.00
/
  • INTERNATIONAL SHIPPING - Dispatched in 3 - 7 Working Days. Due to Strict Exchange Controls we are unable to refund orders.
  • STORE COLLECTION - In-Store Collection available within 5-10 Working days.
Genre:
Format:  C-Format
This is a Sample Product Title
Was $200.00 Now $100.00
inkl. MwSt. zzgl. Versandkosten

In November 2019 het My Only Story, Deon Wiggett se sensasionele weeklikse podsending, SuidAfrika meegevoer in sy jag op die pedofiel wat hom as skoolseun verkrag het. Nou, in ’n Enkele verhaal, vertel hy vir die eerste keer ’n Afrikaanse storie in Afrikaans – en voltooi hy sy ontmaskering van Willem Breytenbach, die eens briljante onderwyser en latere mediabaas wat ’n donker lewe gelei het.
Deon se missie om ’n monster aan die kaak te stel, neem hom van Breytenbach se hoërskooljare by die landbouskool op Kroonstad na die beroemde Grey Kollege in Bloemfontein en die globale reus Naspers. Maar sy kruistog gaan soveel verder. Namate hy sistemiese tekortkominge by beroemde sowel as obskure skole ondersoek, onthul hy ’n kultuur van aandadigheid wat ’n ernstige gevaar vir ál Suid-Afrika se kinders inhou.

In die loop van sy ondersoek na mans wat op kinders jag maak, skep Deon ’n model wat enigiemand kan gebruik om pedofiele in hul midde te identifiseer. In sy eie woorde: “Dit is aangenaam om voor te gee dat mans nie kinders verkrag nie, maar as jy eers aanvaar dat dit gebeur, word dit verrassend maklik om die roofdiere uit te ken. Wanneer jy eers ’n universele patroon met ’n spesifieke man se profiel vergelyk, kan jy die bedrog raaksien voor dit te laat is.”

’n Enkele verhaal is ’n boeiende, deurdagte en verrassend ondeunde storie van een man se vasberadenheid om sy kindertrauma te verwerk, ander te help om hul eie demone in die oë te kyk, en om ’n stukkie skoonheid terug te wen uit die jeug wat hy verloor het.


Age Range: 18+
Publisher Date:
Publisher:
Pages:
Language: English

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection is R20 and will be available for collection anywhere between 5-10 working days. The relevant store will contact you when your order is ready for collection.

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currently calculated by the delivery address area.

NB: Exact delivery times cannot be guaranteed once your order has been collected by the courier. Please use your tracking number to follow up and get exact delivery times.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.

(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)

Some books MAY have a red or black dot or line on the edge of the page by the spine. This is because the books is a cleared item. That's why the price is so AMAZING.

Dieser Bereich hat zur Zeit keinen Inhalt. Füge diesem Bereich über die Seitenleiste Inhalte hinzu.