Legkaart

SKU: 9780624097426
Legkaart

Legkaart

SKU: 9780624097426
C-Format·Ages 18+
Normaler Preis R 300.00
/
inkl. MwSt. zzgl. Versandkosten
In stock
Dispatches in 1–3 working days
  • STORE COLLECTION - Collect in-store within 5-10 working days (R20).
  • INTERNATIONAL SHIPPING available. See Shipping information below for delivery times and terms.
Meer as tien jaar gelede het ’n rebelse jong skrywer, Simca, spoorloos tussen die verlate mynskagte bo die Brulwaterval naby Barberton verdwyn. Haar liggaam is nooit gevind nie. Haar geheim ook nie. Nou nooi die uitgewer Olive Warrington ’n groep bekroonde speurverhaalskrywers na ’n afgeleë skrywerslypskool naby die plek waar Simca verdwyn het. Hul opdrag: skryf ’n verhaal wat die verdwyning oplos. Kaptein Beer Henning moet die skrywers met inligting oor polisieprosedures bystaan. Maar voordat die eerste kortverhaal voltooi kan word, tref verwoestende vloede die Laeveld. Die groep word van die buitewêreld afgesny en die rivier styg gevaarlik. Dan word ’n lyk ontdek. Wanneer nog sterftes volg, besef Beer een van die skrywers is bereid om herhaaldelik moord te pleeg. Elkeen het iets om weg te steek. Elkeen het ’n motief. En iewers tussen legkaartstukkies skuil die moordenaar se identiteit. ’n Tonekrul-lekker knus whodunnit deur ’n immergewilde skrywer.

Book details

Format
C-Format
Reading age
18+
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
ISBN
9780624097426

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection is R20 and will be available for collection anywhere between 5-10 working days. The relevant store will contact you when your order is ready for collection.

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currently calculated by the delivery address area.

NB: Exact delivery times cannot be guaranteed once your order has been collected by the courier. Please use your tracking number to follow up and get exact delivery times.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

Dieser Bereich hat zur Zeit keinen Inhalt. Füge diesem Bereich über die Seitenleiste Inhalte hinzu.