Prettige Feite - Weer En Die Seisoene

SKU: 9780799394948
Prettige Feite - Weer En Die Seisoene - Readers Warehouse

Prettige Feite - Weer En Die Seisoene

SKU: 9780799394948
  • 1 auf Lager
  • Inventar auf dem Weg
Normaler Preis R 110.00
/
  • INTERNATIONAL SHIPPING - Dispatched in 3 - 7 Working Days. Due to Strict Exchange Controls we are unable to refund orders.
  • STORE COLLECTION - In-Store Collection available within 5-10 Working days.
Genre:
Format:  Softcover
This is a Sample Product Title
Was $200.00 Now $100.00
inkl. MwSt.

Prettige feite en aktiwiteite vir woelwaters! Ontdek wat alles in die lug aangaan in Prettige feite: Weer en die seisoene. Hierdie boek is propvol feite en aktiwiteite wat dit die perfekte boek vir alle weerstoestande maak! Lesers kan uitvind hoe sneeuvlokkies vorm, waarom dit reën en waarom daar soms 'n reënboog in die lug verskyn. Daar is selfs prettige aktiwiteite om te voltooi: soos hoe om 'n reënwolk in 'n bottel te maak en hoe om 'n windwyser te maak wat sal wys watter kant toe die wind waai.

Hierdie boek is deel van die hoogs versamelbare Prettige Feite-reeks, wat spesiaal ontwikkel is vir kinders 5 jaar en ouer. Die reeks is die perfekte mengsel van opvoedkundige inhoud en eenvoudige, praktiese aktiwiteite. Jong lesers leer meer oor 'n verskeidenheid interessante onderwerpe en kry die geleentheid om prettige projekte aan te pak wat by die temas aansluit.

Die eenvoudige aktiwiteite dra by tot die ontwikkeling van geletterdheid, syfergeletterdheid, geheueontwikkeling en handvaardigheid. Hou die kleinspan besig terwyl hulle speel-speel leer! Hierdie boek is die nuutste titel in die Prettige Feite reeks. Vorige titels sluit in Plaasdiere, Wonders van die woud, Goggas, Haaie en Van my kop tot my tone.


Age Range:
Publisher Date:
Publisher: Pan Macmillan
Pages:
Dimensions:
Language: English

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection is R20 and will be available for collection anywhere between 5-10 working days. The relevant store will contact you when your order is ready for collection.

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currently calculated by the delivery address area.

NB: Exact delivery times cannot be guaranteed once your order has been collected by the courier. Please use your tracking number to follow up and get exact delivery times.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.

(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)

Some books MAY have a red or black dot or line on the edge of the page by the spine. This is because the books is a cleared item. That's why the price is so AMAZING.

Dieser Bereich hat zur Zeit keinen Inhalt. Füge diesem Bereich über die Seitenleiste Inhalte hinzu.