Wedervaringe Van 'n Boere Gesin

SKU: 9780639989297
Wedervaringe Van &
Wedervaringe Van &
Wedervaringe Van &

Wedervaringe Van 'n Boere Gesin

SKU: 9780639989297
  • Auf Lager
  • Inventar auf dem Weg
Normaler Preis R 180.00
/
  • INTERNATIONAL SHIPPING - Dispatched in 3 - 7 Working Days. Due to Strict Exchange Controls we are unable to refund orders.
  • STORE COLLECTION - In-Store Collection available within 5-10 Working days.
Genre:
Format:  C-Format
This is a Sample Product Title
Was $200.00 Now $100.00
inkl. MwSt.

Ná die vertaling en herhaalde kere se herlees, kry ek steeds hoendervleis en my trane loop - dikwels met 'n glimlag - wanneer ek hierdie


merkwaardige verhaal van 'n hele gesin se persoonlike ervaring van 'n oorlog lees. - Marietjie Delport.


Dit is 'n sensitiewe, getroue, amusante vertelling oor die unieke ervarings van 'n Vrystaatse boeregesin tydens die Anglo-Boereoorlog.


Van die skrywer se ma wat deur 'n Britse offisier vir 'n Engelse dame aangesien is, tot met sy eie gevangenisskap as dertienjarige by die Groenpuntse krygsgevangenekamp; van sy drie ouer broers se ervarings op kommando, tot by generaal De Wet se toespraak - in 'n stem “wat van emosie bewe” - aan sy manne nadat hulle die oorlog verloor het; van sy jonger broers se ervarings as die lieflinge van die soldate by 'n Britse militêre kamp waar hulle aangehou is, tot met die hele gesin se hoop en moed in die nadraai van die oorlog - hierdie boek is 'n ware genot om te lees. Victor Pohl Die skrywer van hierdie boek is op die grens van Basoetoland gebore. Hy het sy vroeë jare op 'n Vrystaatse plaas deurgebring, waar hy sy liefde vir die natuur en sy gawe van fyn waarneming ontdek het.


Age Range:
Publisher Date:
Publisher:
Pages:
Dimensions:
Language: Afrikaans

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection is R20 and will be available for collection anywhere between 5-10 working days. The relevant store will contact you when your order is ready for collection.

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currently calculated by the delivery address area.

NB: Exact delivery times cannot be guaranteed once your order has been collected by the courier. Please use your tracking number to follow up and get exact delivery times.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.

(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)

Some books MAY have a red or black dot or line on the edge of the page by the spine. This is because the books is a cleared item. That's why the price is so AMAZING.

Dieser Bereich hat zur Zeit keinen Inhalt. Füge diesem Bereich über die Seitenleiste Inhalte hinzu.