{"product_id":"theolla-langenhoven","title":"Soetroos van Saron","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Soetroos van Saron by Theolla Langenhoven\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSoetroos van Saron vertel die verhaal van Delicia Basson, ’n jong vrou van Saron, wat ‘n gesogde beurs van die welgestelde Nicol-familie ontvang om aan die Universiteit Stellenbosch te studeer. Delicia is opgewonde én angstig wanneer sy ouma Toesie en haar vertroude wêreld agterlaat om haar studies voort te sit.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDelicia is heeltemal oorweldig deur die prag en praal waarin die welgestelde Nicol-familie woon. Maar geleidelik besef sy daar is iets sinisters wat onder die oppervlak broei. Soos sy dieper grawe, ontdek Delicia ‘n patroon van uitbuiting wat ander slagoffers betrek – insluitend Deyoncé, ’n plaasmeisie wat op geheimsinnige wyse verdwyn het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKan Delicia soos Nancy Drew die leidrade ondersoek en die donker waarheid blootlê?\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45151022055539,"sku":"9780795711312","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/products\/theolla-langenhoven","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}