{"product_id":"keegan-samier-3-die-strokiesprent-kompetisie","title":"Keegan \u0026 Samier: Die Strokiesprent-Kompetisie","description":"Die avonture van Keegan, Samier en Samia gaan voort!\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eKeegan kry die geleentheid om 'n plakkaat te ontwerp wat sy gunstelingskrywer se nuwe strokiesprent adverteer - en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon! Hy is vreeslik opgewonde... maar die skool se boelie, Brent Petersen, dreig om al sy planne in die wiele te ry...\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie reeks vul 'n belangrike gaping in die mark vir diverse en verteenwoordigende stories vir beginnerlesers.","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39328293388403,"sku":"9780799397703","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/keegan-samier-die-strokiesprent-kompetisie-andre-trantraal-28151459315827.jpg?v=1637567473","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/products\/keegan-samier-3-die-strokiesprent-kompetisie","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}