{"product_id":"9781997447023","title":"Karnaval in die Dieretuin","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Karnaval in die Dieretuin by Sophie Schoenwald\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie dieretuin wemel van werklik vreemde gediertes: Die diere vier karnaval! Apies, seekoeie, kameelperde - almal het hulle vermom. Wie is nou eintlik wie? Oom Alfie, die dieretuinbaas, het groot probleme en vra sy getroude vriend, Ignasius Peperment Krimpvarkie, om hom te help. Die dieretuin se hekke ,aak al amper oop en voor daardie tyd moet die raaisel opgelos wees!\u003c\/p\u003e","brand":"Fantasi Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45025700741235,"sku":"9781997447023","price":90.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9781997447023.jpg?v=1779433095","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/products\/9781997447023","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}