{"product_id":"9781991256973","title":"Ons wag vir Godot","description":"Ons wag vir Godot is die eerste Afrikaanse vertaling wat uit die oorspronklike Franse teks vertaal is; die première sal plaasvind by\ndie Vrystaat Kunstefees in Julie 2024.\nSoos alle goeie dramas, is hierdie speelteks ook ‘n leesteks:\nAlmal wat belangstel in drama en in dramavertaling behoort ‘n kopie daarvan te hê.\nDie oorspronklike Franse uitgewer, Les Editions de Minuit, het toestemming gegee dat slegs 300 eksemplare daar-van deur Naledi\ngedruk mag word. Om een só ‘n eksemplaar te besit, is om reeds die vreugdevure aan te steek vir Afrikaans se honderdste verjaardag in 2025. Dit sal definitief ‘n versamelaarsitem word.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45358873280627,"sku":"9781991256973","price":228.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/products\/9781991256973","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}