{"product_id":"9781919765167","title":"Lekker lawwe lagboek","description":"Hoe skiet mens n pienk olifant? Hoekom kan 'n spook nie leuens vertel nie? Hoe vertaal n mens \"jy mors papier\" in Engels? Watter soort renoster het die kleinste ore? Wat het die seekat vir sy meisie gese? Wil jy Weet? Nou waarvoor wag jy? Lekker lawwe lagboek omnibus 1 het al die antwoorde: Dit bevat die eerste twee boeke in die reeks.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45358728839283,"sku":"9781919765167","price":86.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/14148583482871.jpg?v=1787859138","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/products\/9781919765167","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}