{"product_id":"9781779872449","title":"Geur Vir Elke Vrou + Leisels Na Liefde + Want Die Hart Weet 3In1 Omnibus","description":"1. Theana se baas vra haar om die parfuummaker, Jean-Luc, te jag vir hul besigheid. Sy is gelukkig om hom al op haar vlug raak te loop. En weer later in Frankryk. Maar is hierdie ontmoetings met Jean-Luc terloops, beplan of deel van die noodlot?\u003cbr\u003e\n\u003cbr\u003e\n2. Olivia is ’n Jordaan en Markus is ’n Verhoef. Die vete tussen hul families laat die Montagues en Capulets soos vriende lyk. Maar wanneer hy haar sien, struikel sy hart en ruk iets soos liefde in sy binneste.\u003cbr\u003e\n\u003cbr\u003e\n3. Simoné hou daarvan dat dinge presies volgens haar plan verloop en haar aangetrokkenheid tot Wessel Barendse verloop glad nie volgens planne nie. Veral met haar peetma wat probeer Kupido speel. Maar een van Wessel se glimlagte en haar stomme hart val is sy hande.","brand":"Topline","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":66989920551027,"sku":"9781779872449","price":149.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9781779872449.jpg?v=1792820742","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/products\/9781779872449","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}