{"product_id":"9781776250141","title":"Ek wil nou nie snaaks wees nie en ander skaterlagrympies","description":"Wat sal gebeur as jy die skoolhoof kielie?\r\nKan jy die alfabet van A tot Z burp?\r\nKruip daar ’n wurm in hierdie boek weg?\r\nWaarom is dit ’n slegte idee om jou toonnaels te kou?\r\nWat is die moeilikste vraag op aarde? Die antwoorde op al hierdie vrae is in hierdie SKREEUSNAAKSE rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs! Meer as 60 rympies wat gewaarborg is om jou lagspiere hope oefening te gee. Briljant vir eisteddfods!","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39380387528819,"sku":"9781776250141","price":133.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/ek-wil-nou-nie-snaaks-wees-nie-en-ander-skaterlagrympies-jaco-jacobs-28293092900979.jpg?v=1752675095","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/products\/9781776250141","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}