{"product_id":"9781775848332","title":"Kinders Se Voels Van Suider-Afrika","description":"\u003cp\u003eHierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer. Leer hoe om verskillende voëls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag – hoe hulle kos soek, ’n maat kies, ’n nes bou, kuikens grootmaak en roofdiere vermy. ’n Volledige inleiding verduidelik konsepte soos hofmakery, migrasie en ververing.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMeer as 500 treffende foto’s is ingesluit, waarvan baie aantekeninge het om interessante eienskappe aan te toon. Verkoopspunte: Tweede titel in die reeks wat met Kinders se Slange van Suider-Afrika afgeskop het. Dek meer as 60 van suider-Afrika se mees algemene en interessante voëlgroepe. Vol fassinerende feite en het-jy-geweet-brokkies. Lewendige, kleurryke ontwerp met treffende foto’s.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40875332763763,"sku":"9781775848332","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/519CF8E0ZTL.jpg?v=1688731468","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/products\/9781775848332","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}