{"product_id":"9781775844044","title":"Eerste Veldgids Tot Roofvoels Van Suider-Afrika","description":"Sasol Eerste Veldgids tot Roofvoëls van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die voellewe van die streek. Met behulp van volkleur-foto’s en -verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene roofvoels in Suider- Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en broeigewoontes.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31979024711795,"sku":"9781775844044","price":124.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/eerste-veldgids-tot-roofvoels-van-suider-afrika-david-allan-15104897679475.jpg?v=1637366396","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/products\/9781775844044","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}