{"product_id":"9781775842248","title":"Insektopedie: Die Geheime Wereld van Suider-Afrikaanse Insekte","description":"Insektopedie lê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie – van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue.\n’n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; ’n ander een dek die kritieke rol wat dié diertjies speel om die fyn balans van lewe op ons planeet in stand te hou.\n\nDie boek sluit af met ’n 60-bladsy geïllustreerde veldgids wat die meeste insekordes en hul belangrikste families beskryf. Voorheen as Inseklopedie van Suider-Afrika gepubliseer, maar die nuwe uitgawe is nou grondig hersien en herontwerp, met die nuutste inligting, ’n uitgebreide ID-seksie en ’n paar honderd nuwe foto’s.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39357937811571,"sku":"9781775842248","price":352.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/insektopedie-books-28231373389939.jpg?v=1637537402","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/products\/9781775842248","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}