{"product_id":"9780798186391","title":"Die Kersverhaal (Opwipsprokie)","description":"n Klassieke Bybelverhaal bring hoop in hierdie bekoorlike opwipboek. Onder die Betlehemster kom herders en wyse manne in ’n nederige stal bymekaar om ’n wonderwerk te vier. Baba Jesus is gebore en bring vreugde en hoop vir die hele wêreld!","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":66947574530163,"sku":"9780798186391","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/106500.png?v=1792498500","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/products\/9780798186391","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}