{"product_id":"9780798183918","title":"Goorste week ooit: Maandag","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eSy kat is waarskynlik deur aliens ontvoer. 'n Psigopatiese boelie maak sy eerste dag in ’n nuwe skool ’n nagmerrie. En op die oomblik hang hy voor sy hele klas aan die punt van ’n duiktoring wat tien meter hoog is en al wat hy aanhet, is ’n gehekelde swembroek wat nou vinnig verdwyn. En dis nog maar net . . . MAANDAG!\u003c\/span\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40906954473587,"sku":"9780798183918","price":162.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/goorste-week-ooit-maandag9780798183918-899725.jpg?v=1709119603","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/products\/9780798183918","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}