{"product_id":"9780798183598","title":"n Saak van lewe of dood","description":"\u003cspan\u003eZander mis sy sussie. En daarmee saam voel dit vir hom asof hy besig is om sy ouers ook te verloor. Maar gelukkig is daar genoeg om sy aandag van dinge by die huis af te lei.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHy en sy pelle, Mieke, Bongani en Ruben, gaan ’n kortfilm maak vir die kunsfees en hulle gaan seerowers wees! Hulle het selfs die perfekte plek om die video te skiet – die vervalle ou huis in die doodloopstraat se vuil swembad.\u003c\/span\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40832757235827,"sku":"9780798183598","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/66607.jpg?v=1684824795","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/products\/9780798183598","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}