{"product_id":"9780798180696","title":"Gevaarlikste Speletjie Op Aarde S\/C","description":"\u003cspan style=\"color: rgb(34, 34, 34); font-family: \" open sans sans-serif font-size:=\"\"\u003eMario is die skool se rekenaarspeletjie-kampioen. Maar wanneer hy deur 'n eienaardige nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe. 'n Geheimsinnige wese genaamd Gigabyte verduidelik dat hy na die sewe wonders van die antieke wêreld moet reis om ses goue muntstukke te vind, voordat hy kan terugkeer huis toe. Lewensgevaarlike uitdagings wag op hom . . .\u003c\/span\u003e\u003cbr style=\"box-sizing: border-box; outline: none; color: rgb(34, 34, 34); font-family: \" open sans sans-serif font-size:=\"\"\u003e  \u003cspan style=\"color: rgb(34, 34, 34); font-family: \" open sans sans-serif font-size:=\"\"\u003e'n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!\u003c\/span\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44306181521523,"sku":"9780798180696","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/products\/9780798180696","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}