{"product_id":"9780796322982","title":"Alle Sondaars Welkom","description":"Alle Sondaars Welkom is ’n mengelmoes gedagtes oor God en sy mense wat oor die laaste paar jaar geskryf is.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eJaco Strydom motiveer lesers om te leer by groot geeste in die verlede en die vreemde wesens wat ronddwaal in die hede; community met ander soekers te ontdek; in verwondering te staan voor die misterie en nuut te kyk na Jesus.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie boek sal jou uitdaag om saam te soek na die wilde waarheid, na geloof te midde van ongeloof, bygeloof, misterie en verwondering.","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40066264596595,"sku":"9780796322982","price":214.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/41RVCy03aHL.jpg?v=1651822547","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/products\/9780796322982","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}