{"product_id":"9780796318541","title":"Ons eie Kleuterbybel","description":"\u003cp\u003eOns eie Kleuterbybel bied kinders die bekendste, mees geliefde Bybelverhale, met die besonderse illustrasies van Johann Strauss, een van Suid-Afrika se voorste illustreerders. Dié verhale strek vanaf die Skepping tot die belofte van die nuwe hemel en die nuwe aarde. Dit is 'n onontbeerlike toevoeging tot jong kinders se geloofsvorming\u003cbr\u003een sal 'n kosbare skat in elke huishouding word. \u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41701627789427,"sku":"9780796318541","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/ons-eie-kleuterbybel9780796318541-639382.jpg?v=1714449370","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/products\/9780796318541","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}