{"product_id":"9780795802416","title":"Hartedief","description":"’n Reeksmoordenaar jag by stormweer, en Rooi en Kassie moet hom vastrek. \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie Hartedief kom met moord weg, en dan is Kassie se volle aandag ook nie eintlik by die saak nie, want hy is smoorverlief op ’n aanvallige mede-seëlversamelaar. Vlerksleep is nie vir sissies nie.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eOm sake vir hom en Rooi te vererger word hul baas daarvan verdink dat sy hul ondersoek in die wiele ry, en Kassie moet haar onskuld bewys.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eIntussen word Kaapse vroue vermoor wanneer daar onweer broei.","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39319264591987,"sku":"9780795802416","price":335.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/hartedief-rudie-van-rensburg-28135057358963.jpg?v=1637479258","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/products\/9780795802416","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}