{"product_id":"9780639606248","title":"Die Vyfde Slag","description":"Karl Louw, ŉ prokureur, word deur Helen Brodie genader om haar in ŉ regsgeding te verteenwoordig. Die regsaak veroorsaak dat Karl en sy vrou Wilma ook met ou wonde van die verlede gekonfronteer word: verraad, verkragting, die mag wat mans in ’n patriargale, chauvinistiese samelewing oor vrouens aanvaar.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eTerwyl Karl en Helen veg om haar professionele reputasie te beskerm, worstel Wilma met haar eie donker skuldgevoel en probeer haar man se verlede ontrafel. Sy onskuldige en ietwat idilliese skoolromanse is die grondslag vir alles wat Karl glo van die liefde, verhoudings en intimiteit – en die rede waarom Wilma nie haar geheim met hom kan deel nie.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eHoe vergewe jy as daar nie om vergifnis gevra word nie?","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40167003783283,"sku":"9780639606248","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/9780639606248.jpg?v=1655111505","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/products\/9780639606248","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}