{"product_id":"9780638011395","title":"Die Vrou in die Midde","description":"Dis die 1870’s in Kalifornië. Emeline Wainwright is ’n jong vrou met ’n dienaarshart wie se dae gevul is met onbaatsugtige diens aan ander. Toe ’n vreemdeling Thurmond binnery, huiwer sy nie om hom in hulle dorpie te verwelkom nie. Daar is ’n onbetwisbare aantrekkingskrag tussen die sheriff se mooi dogter en die vreemdeling, maar wanneer die sheriff en die vreemdeling mekaar in die dorp se kroeg ontmoet, herken hulle mekaar dadelik. Emma weet nie van die donker verlede wat die twee mans deel nie. Wanneer sy uitvind dat haar eie verlede ’n leuen is en sy boonop verraai word, begin haar hele wêreld ineenstort.","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":67124855537779,"sku":"9780638011395","price":299.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780638011395_front.jpg?v=1793954360","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/products\/9780638011395","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}