{"product_id":"9780638011104","title":"Stilword-Omblikke Saam Met God Vir Mans","description":"Mans het soveel verantwoordelikhede, van die versorging van en beskerming van hul gesinne tot die bou van suksesvolle loopbane. Wanneer die druk toeneem, is dit gerusstellend om stil te raak en te onthou dat ons krag in God kan vind.\r\n\r\nStilword-oomblikke saam met God vir mans bring sorgvuldig uitgesoekte daaglikse Skrifgedeeltes en insiggewende oordenkings bymekaar om God se wysheid en leiding vir die lewensreis te bied. Mans sal praktiese insigte kry vir verhoudings, werk, familie, gebedslewe en groei, en die innerlike vrede ervaar wat voortspruit uit ’n dieper verbintenis met God.","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45436077801587,"sku":"9780638011104","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780638011104_front.jpg?v=1788343857","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/products\/9780638011104","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}