{"product_id":"9780637014250","title":"Studiegud: Die Seun met die Swaeltjie","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Studiegud: Die Seun met die Swaeltjie by Fanie Viljoen\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gids is ideaal vir onderwysers om die analise van die roman te vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee en daar is klasbesprekingspunte. Die roman \"Die seun met die swaeltjie\" sal goed werk vir Afrikaans Huistaalklasse vanaf graad 7 en ook Afrikaans Eerste Addisionele Taalklasse vanaf graad 9.\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45345612890227,"sku":"9780637014250","price":145.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780637014250.jpg?v=1786456379","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/products\/9780637014250","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}