{"product_id":"9780624092520","title":"Retoervloot","description":"Dit is 1713. VOC-admiraal Johannes van Steelant bring sy ryklik belaaide retoervloot terug na Nederland uit Batavia. Saam op die vlagskip, sy vyf jong kinders. Hulle word een-een siek – die gevreesde kinderpokke. Op 12 Februarie gaan die gesin aan land in Tafelbaai. Enkele maande later is sowat die helfte van die Kaapse bevolking dood aan pokke.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eIn Retoervloot bring VOC-kenner Dan Sleigh dié gegewe, en die verbysterende werkinge van die VOC-retoervlootstelsel, lewend voor die oog. \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39862831906931,"sku":"9780624092520","price":340.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/retoervloot-dan-sleigh-29326286356595.jpg?v=1645529204","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/products\/9780624092520","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}