{"product_id":"9781919992228","title":"VEELSYDIGE LAPVERF","description":"Die skrywers deel met genoee die geheime wat hulle oor baie jare van klasgee en verf ontdek het. Titel bevat: nuwe idees oor kleur en kleurvermenging; advies oor die kies van lap, ontwerpe, verf en kleure; 'n wye reeks tegnieke wat verstaanbaar verduidelik word; duidelike stap-vir-stap foto's en aanwysings vir meer as 50 projekte; oorspronklike ontwerpe waarvoor die patrone ingesluit is.","brand":"Booksite","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39358011637875,"sku":"9781919992228","price":90.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/veelsydige-lapverf-franklin-w-dixon-28231538311283.jpg?v=1638277560","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9781919992228","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}