{"product_id":"9781779991485","title":"Minki Die Tv-Ster","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Minki Die Tv-Ster by Jaco Jacobs\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMinki die TV-ster: Minki en haar maats kan nie wag nie! Een van hul gunsteling-musieksterre gaan ’n video by die skool kom maak – en almal gaan die kans kry om daarin te verskyn. Een meisie gaan egter ’n spesiale rol in die video kry, en Danika is vas oortuig dit gaan sy wees. Maar toe iemand anders uit die bloute die rol kry, maak Danika ’n nare plan om wraak te neem …\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44478759993459,"sku":"9781779991485","price":130.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9781779991485_1.jpg?v=1775735388","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9781779991485","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}