{"product_id":"9781779990082","title":"Krok En Dil Prins Dile En Die Draak Vlak 4 Bk 5","description":"\u003cp\u003eKrok lees vir Dil die mooiste stories. Dil wens hy kan in een van Krok se stories wees. Dalk kan hy die nare wolf 'n les leer of 'n dapper prins wees wat teen 'n draak veg! Maar alles loop skeef ... Wie gaan Dil se wens waar maak?\u003c\/p\u003e","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44438911516787,"sku":"9781779990082","price":39.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9781779990082","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}