{"product_id":"9781779872456","title":"In Sy Arms + Perfek Vir My + Toe Vind Ek Jou 3In1 Ominbus","description":"1. Delia kan nie glo haar onwillige Samaritaan is Adriaan Bromberg, haar niggie, se skripsieleier nie. Ongeag hoe baie hy aan haar hart raak, dra hy swaar aan sy grootwordjare. Sal hy die bagasie van die verlede uit die wegruim om vir haar plek te maak?\u003cbr\u003e\n\u003cbr\u003e\n2. Cassie het ’n begeerte om met Francois Durandt te baklei. Sy kan dit nie verstaan nie. Maar vandat sy hom ontmoet het begin ’n duiweltjie elke keer op haar skouer rondfladder as hy in die omgewing is. Of is dit dalk eerder vlinders?\u003cbr\u003e\n\u003cbr\u003e\n3. Olivia is vasbeslote om haar biologiese pa te ontmoet maar haar nuwe bestuurder Jean-Luc is hinderlik aantreklik en trek haar aandag af. Maar sy vind vinnig uit dat die liefde jou nooit op ’n dwaalspoor lei nie.","brand":"Topline","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":66989920583795,"sku":"9781779872456","price":149.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9781779872456.jpg?v=1792820741","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9781779872456","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}