{"product_id":"9781776359288","title":"Silwerspoor Van Die Maan","description":"Zara is vasbeslote om nooit ’n vervelige getroude lewe te lei nie, maar een van avontuur. Sy leer vir Fernando ken en raak verlief op sy eksotiese voorkoms en geheimsinnige identiteit.\u003cbr\u003e  Daar is egter reeds ’n vrou en ’n baba in sy lewe. Hy betaal Zara met silwer munte om na die baba om te sien terwyl hy na die ma gaan soek. Hy weier egter om te sê waar die munte vandaan kom. Sy begin vermoed dat hy die seerower is wat ’n trommel vol soortgelyke muntstukke van ’n handelskip in die hawe van Tafelbaai geplunder het.\u003cbr\u003e  \u003cbr\u003e  Sy bewaar egter sy geheime, want die geld help om haar pa se dobbelskuld aan Hendrick Vanloveren te vereffen. Op dié manier sal haar pa se skandes ten minste ’n geheim bly. En sy hoef nie met Hendrick te trou as betaling van haar pa se skuld nie.","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44306208129139,"sku":"9781776359288","price":85.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9781776359288","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}