{"product_id":"9781776353057","title":"Tippie se Plan","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Tippie se Plan By  José Palmer\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!LEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks,voordat kinders ’n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreidewoordeskat en begrip kan lees.Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagseavonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maarwoordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat ’nwoordeskatlys, begripsvrae, hoër orde denkvrae, vrae om visuele geheue testimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44471444406387,"sku":"9781776353057","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9781776353057_1.jpg?v=1774448539","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9781776353057","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}