{"product_id":"9781776253685","title":"Flaffie","description":"Moeg vir jou planeet se troeteldiere? Bestel vandag nog ‘n troeteldier van ‘n ander planeet!\r\n\r\nRudi en Judy baklei gedurig soos kat en hond. Hulle stem oor byna niks saam nie. Maar een aand bestel hulle per ongeluk in plaas van pizza … ‘n ruimtewese! Kort voor lank is daar groot moeilikheid …","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41356735086707,"sku":"9781776253685","price":124.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/flaffie9781776253685-505363.jpg?v=1709118946","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9781776253685","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}