{"product_id":"9781776253210","title":"Krok En Dil Vlak 3 10 Bk Pack","description":"\u003cspan style=\"font-family:arial,helvetica,sans-serif;\"\u003eLees is pret saam met Krok en Dil!\u003cbr\u003e\n\u003cbr\u003e\nDié prettige leesreeks is nie net daarop gemik is om beginnerlesers klank-vir-klank te leer lees nie, maar sal hulle ook lekker laat skater van die lag.\u003cbr\u003e\n\u003cbr\u003e\nKrok is ’n krokodil wat hou van kosmaak, lees en brei. Sy beste maat, Dil, is ’n groen komkommertjie wat mal is oor grappies, konsert hou en avontuur.\u003cbr\u003e\n\u003cbr\u003e\nAgterop elke boek is ’n QR-kode waarmee jy ekstra aktiwiteite soos begripsvrae, speletjies, liedjies en rympies kan ontsluit\u003c\/span\u003e","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45269478670451,"sku":"9781776253210","price":389.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9781776253210","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}