{"product_id":"9781776251988","title":"Boeliebief - 7 Snaakse Stories","description":"Wat doen ’n mens met duisend blikkies boeliebief?\r\n\r\nHet jou oupa se neushare al die voorblad van die koerant gehaal?\r\n\r\nHoe lyk ’n verliefde volstruis?\r\n\r\nWat kan jy alles met die skoolhoof se hartjie-onderbroek aanvang?\r\n\r\nHierdie boek bevat sewe snaakse stories wat jou gaan laat skater, skree of snork van die lag!","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40833004273779,"sku":"9781776251988","price":114.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9781776251988.webp?v=1684834551","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9781776251988","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}