{"product_id":"9781776250080","title":"Minki in die middel","description":"Minki het twee beste maats - Natalie en Lara. Natalie is mal oor ponies en gaan aan ’n perdrykompetisie deelneem waar die ruiters en hul ponies soos sprokieskarakters moet aantrek.\r\n\r\nLara neem danslesse en eendag as sy groot is, wil sy ’n ballerina of ’n hiphop-danser word. Wanneer sy hoor van ’n danskompetisie by die winkelsentrum, skryf sy dadelik in.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32014330331251,"sku":"9781776250080","price":133.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/minki-in-die-middel-jaco-jacobs-15137639399539.jpg?v=1637699944","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9781776250080","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}