{"product_id":"9781770077744","title":"Weefselsoute vir Heilsaamheid","description":"Hierdie boek is waarskynlik een van die mees ongewone wat jy ooit sal lees - een wat jou denke oor gesondheid en jou hantering van stres in die daaglikse lewe sal verander. Weefselsoute - ook bekend as sel- of biochemiese soute - is 'n groep van 12 minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees sodat ons heeltemal gesond kan wees. Dié soute word in die natuur in die aarde se gesteentes en grond aangetref en kom natuurlik voor in gewasse wat organies in mineraalryke grond gekweek is. Maar met die vinnige tempo van die moderne lewe en die tydbesparende gemors- en gep.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39357921493107,"sku":"9781770077744","price":257.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/weefselsoute-vir-heilsaamheid-margaret-roberts-28231336001651.jpg?v=1638316989","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9781770077744","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}