{"product_id":"9781485313977","title":"Franz Marx Uit Die Perd Se Bek","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Franz Marx Uit Die Perd Se Bek by Chris Vorster\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDis die biografie wat nie ’n biografie is nie. Daar is geen geraamtes uit kaste of skandes oor seks, dwelms en\/of ruk-en-rol nie; geen verhoudingsintriges nie; vergeet ook van enige sensasionele openbarings. Niks waarin Kwêla of Pasella sou belangstel nie. Skinderstories was daar volop, en skinderbekke het altyd baie te sê gehad oor Franz Marx. Sê Franz self: “Daar was soveel stories oor my, maar oor wie is daar nie? As dit ŉ gay ou is, het ek stories daaroor gehoor. As dit vrouens is, het ek gehoor ek het hulle bygekom in my kantoor.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit het my nooit gepla nie, as jy jouself vir ŉ toffie uitgee, gaan die mense aan jou suig. Dít het ek altyd geweet, maar hulle het nooit die waarheid geweet nie. Hulle het nooit geweet ek het twee kinders grootgemaak nie, nooit geweet ek was getroud nie; nie geweet wie is my vriende nie, nie geweet met wie ek sosialiseer nie. Hulle het nooit geweet van my private lewe nie.”\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44185966575731,"sku":"9781485313977","price":255.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/380856_630f4549177fb2.83836911_9781485313977_282x438_2d07a81f-66c6-4ad5-bd32-21334f22ef33.jpg?v=1777984896","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9781485313977","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}