{"product_id":"9781485302155","title":"Die Leeu, Die Heks En Die Klerekas","description":"\u003cp\u003eToe die Tweede Wereldoorlog uitbreek, word Edmund, Peter, Susan en Lucy uit Londen weggegestuur om by 'n ou familievriend op die Engelse platteland te gaan woon. Met die dat ou professor Kirke skynbaar heeltemal in sy eie wereld leef, kan die kinders ongestoord na hulle eie vermaak soek in sy yslike ou huis in die middel van nerens.\u003c\/p\u003e","brand":"PROTEA DISTRIBUTION","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40378010337395,"sku":"9781485302155","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-leeu-die-heks-en-die-klerekas9781485302155-441063.jpg?v=1709117687","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9781485302155","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}