{"product_id":"9781067218621","title":"Die Geskiedenis Van Braaibroodjies","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Die Geskiedenis van Braaibroodjies by Frans De Villiers\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHet jy al ooit gewonder waar die braaibroodjie vandaan kom? \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToe Frans de Villiers hierdie onskuldige vraag begin ondersoek het, was hy geskok oor hoe min werklike inligting beskikbaar is oor een van Suid-Afrika se gewildste braaigeregte.  \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSy nuuskierigheid het ontaard in ’n jarelange ondersoek deur die kosgeskiedenis van Suid-Afrika, met verrassende wendings oral langs die pad. Hierdie speurtog het hom gelei deur agtiende-eeuse resepteboeke, vroeë reisigersjoernale, Jan van Riebeeck se dagboek, handgeskrewe familieresepte, Voortrekkerdagboeke, koerante uit die 1930’s tot 1950’s, duisende ou Huisgenoot-uitgawes uit dieselfde era, briewe uit kerkargiewe, asook verskeie kosbare ou tekste uit die Universiteit Stellenbosch se Spesiale Versamelings. Hy het geleer dat die geskiedenis van braaibroodjies méér as net ’n kosverhaal\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48387147628659,"sku":"9781067218621","price":315.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/DieGeskiedenisvanBraaibroodjie-voorblad.jpg?v=1789987434","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9781067218621","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}