{"product_id":"9780799369533","title":"N Ma Vir Frieke + Jy Is Perfek + Bootnimf 3In1 P\/B","description":"'n Ma vir Frieke - Bets Smith\u003cbr\u003e  Benno Kannemeyer se huweliksaansoek bring vir Annanie Mynhardt en haar seun Marco uitkoms uit 'n onhoudbare situasi.\u003cbr\u003e  Durf sy dit aanvaar as sy niks meer daaruit kry as om 'n ma vir sy dogtertjie te wees nie?\u003cbr\u003e  \u003cbr\u003e  Jy is perfek - Nerine le Roux\u003cbr\u003e  Elfie is verslae toe sy hoor Samuel de la Harpe glo aan meer as een verhouding op 'n slag met vroue.\u003cbr\u003e  Is alle mans maar so? Want dis die tweede keer dat sy hierdie stel aftrap.\u003cbr\u003e  \u003cbr\u003e  Bootnimf - Frances Vermaak\u003cbr\u003e  Mischka Muller vlug Rusland toe en gaan sing op 'n skip op die Wolga.\u003cbr\u003e  Sy ontmoet die Suid-Afrikaner Rian Verwey en kom mettertyd agter dat 'n onvergeeflike daad van jare gelede hulle op 'n vreemde manier aan mekaar verbind.","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44306181652595,"sku":"9780799369533","price":89.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9780799369533","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}