{"product_id":"9780798186537","title":"Kaptein Onerbroek: Die Eerste Manga","description":"Die wêreldwye trefferreeks is terug! Die eerste maltrap-manga volg die storielyn van die eerste hoofstukboek, maar in die vorm van ’n grafiese roman wat in Westerse-styl (links-na-regs) lees. Sluit aan by die beste vriende George en Harold wanneer hulle Kaptein Onderbroek – hulle eie superheld! – loslaat. Hy is vinniger as ’n vlieënde rekband en sterker as ’n bokserbroek; hierdie ikoniese held spring in aksie om ’n nuwe geslag te laat skaterlag.","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45440257818739,"sku":"9780798186537","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780798186537.png?v=1788502361","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9780798186537","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}